Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 39:18:21
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die JSE se wins groei, hoewel die aantal noterings kwyn
18/03/2024 Duración: 07minLeila Fourie, uitvoerende hoof van die JSE gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Lae steenkoolprys en Transnet knou Thungela wins, dividend
18/03/2024 Duración: 10minDeon Smith, finansiële hoof van Thungela gesels oor die groep se finansiële resultate, die steenkoolprys, en transnet-probleme. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sun City kook
18/03/2024 Duración: 08minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die rand, en Sun International se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 18de Maart 2024
18/03/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 15de Maart 2024
15/03/2024 Duración: 51minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
15/03/2024 Duración: 22minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die vraag om krediet hou aan met styg
15/03/2024 Duración: 09minAns Gerber, hoof van data-insig by Experian gesels oor die Experian Consumer Default Index. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kosvervaardiger, Libstar, sê inflasie druk swaar op die kosbedryf
15/03/2024 Duración: 08minCharl de Villiers, bestuurshoof van Libstar gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
JSE sak terug saam met internasionale markte
15/03/2024 Duración: 07minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Exxaro tel sy tone weens Transnet-probleme
14/03/2024 Duración: 11minRiaan Koppeschaar, finansiële direkteur van Exxaro gesels oor die groep se finansiële resultate en transnet-probleme. Volg RSG Geldsake op Twitter