Maroela-onderhoude

Ou musiekvriende dié jaar weer saam op Krone-verhoog

Informações:

Sinopsis

Kurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog. Maroela Media