Rsg Geldsake Met Moneyweb

Google kan sien wie jou bel

Informações:

Sinopsis

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan sien wie jou bel. Volg RSG Geldsake op Twitter