Die Besige Boom Podcast

Die Besige Boom Episode 2 ~RHONA KLOPPER~ Hoe balanseer jy jou werk en jou nuwe besigheid?

Informações:

Sinopsis

In episode 2 gesels Martin & Jaco met die talentvolle fotograaf, Rhona Klopper oor hoe om balans te vind met jou vaste werk en jou nuwe besigheid. Hoe doen jy dit alles. Kom gesels saam!