Flieksioneel

Informações:

Sinopsis

'n Tuiste vir die Afrikaanse film

Episodios

  • flieksioneel: Bouwer en Leandie gesels oor Thys & Trix

    26/06/2018 Duración: 57min

    Bouwer en Leandie du Randt Bosch gesels oor hulle heel eerste vollengte film, Thys&trix. Watter een van hulle is meer soos die karakter in regte lewe? Hoe was dit om as broer en suster teenoor mekaar te speel? Skakel in om uit te vind!

  • flieksioneel: Hanneke Schutte gesels oor Meerkat Maantuig

    20/03/2018 Duración: 43min

    Hanneke Schutte gesels oor haar loopbaan,die kreatiewe proses rondom die skryf van ‘n draaiboek, haar ervaring en voorbereiding vir Meerkat Maantuig en sy gee raad aan voornemende draaiboekskrywers.

  • flieksioneel: Leon van Nierop

    03/03/2018 Duración: 50min

    Leon van Nierop gesels oor sy loopbaan as filmresensent, twee van sy boeke (Wolwedans in die skemer en Ballade vir 'n enkeling) wat verfilm is, sy boek "Daar doer in die fliek" en kykNet se FliekNet Foendies.