Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster: Die Gees laat ons bid
13/05/2024 Duración: 03minDie Gees laat ons bid – my lewe bly aan u gewy o Vader van genade.
-
ToekomsVenster: Dis Pinkster, dis oestyd
13/05/2024 Duración: 04minDie gawe van die Gees is tot voordeel van God se kinders sodat hulle die gawe met ander kan deel.
-
ToekomsVenster: Is jy beskikbaar vir die Heilige Gees?
13/05/2024 Duración: 05minDaar is eintlik maar net een voorwaarde en kwalifikasie: Wees beskikbaar en doen wat die Heilige Gees jou beveel om te doen.
-
ToekomsVenster: Die oes moet ingesamel word
13/05/2024 Duración: 04minDie oes moet ingesamel word sodat die Koning kan terugkom. Is ons daarmee besig?
-
ToekomsVenster: Met die belofte van die wederkoms kom ʼn opdrag
13/05/2024 Duración: 04minGehoorsaamheid is om vreugdevolle besig te wees met die koms van God se ryk op aarde. Hoe en waarmee is jy besig?
-
ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel
08/05/2024 Duración: 04minDie Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.
-
ToekomsVenster: Daar is vryheid
08/05/2024 Duración: 03minHy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het.
-
ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?
08/05/2024 Duración: 03minIs jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.
-
ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodiging
07/05/2024 Duración: 03minDie Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.
-
ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvang
06/05/2024 Duración: 03minMag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo.