Informações:
Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster: Onthou jy nog?
23/02/2024 Duración: 03minIemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg.
-
Toekomsvenster: God kies nie kant nie
22/02/2024 Duración: 04minDit voel vir my asof ons deurentyd met mekaar baklei.
-
ToekomsVenster: Vasbyt, daar is ’n uitkoms
19/02/2024 Duración: 03minHaal asem, en as jy uitblaas bely jy dat God groot is.
-
ToekomsVenster: Kiekies uit die geheue
19/02/2024 Duración: 03minEk noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie.
-
ToekomsVenster: Wat weet die martelare?
19/02/2024 Duración: 03minWat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade.
-
ToekomsVenster: Kinders bly ons verantwoordelikheid
12/02/2024 Duración: 02minSuid-Afrika se kinders is ons gesamentlike verantwoordelikheid. Ons mag hulle nie versaak nie.
-
ToekomsVenster: God roep ons die diep see in
12/02/2024 Duración: 02minDie seën lê in die diep water van geloofsvertroue.
-
ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?
12/02/2024 Duración: 03minOnthou, jy is 'n beelddraer van die lewende God self.
-
-
ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horison
12/02/2024 Duración: 02minKom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer.
-
ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal
08/02/2024 Duración: 03minDis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
-
ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheid
08/02/2024 Duración: 03minAs elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien.
-
ToekomsVenster: Met dankbaarheid
05/02/2024 Duración: 02minMag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
-
ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoop
05/02/2024 Duración: 03minOns is vry. Leef in daardie vryheid.
-
ToekomsVenster: Saai in seisoen
05/02/2024 Duración: 03minWaartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk.
-
ToekomsVenster: Die kuns van die lewe
29/01/2024 Duración: 02minDankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer.
-
ToekomsVenster: God ken my siel
29/01/2024 Duración: 02minGod ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel.
-
ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange
29/01/2024 Duración: 02minSing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
-
ToekomsVenster: Ek wil volrond wees
29/01/2024 Duración: 03minEk wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
-
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
29/01/2024 Duración: 03minMag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.