Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:09:03
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Jong kultuurbeweging skep, sing saam in Afrikaans
26/10/2023 Duración: 13minHoewel die groep tans oor die wêreld versprei is, probeer hulle steeds gereeld saam musiek maak wanneer hulle in dieselfde provinsie is. Maroela Media
-
Wat is die kleur van die seisoen?
25/10/2023 Duración: 04minConrey verduidelik wat die gewilde kleur vir die 2024-seisoen is, en hoe om dié kleur op ʼn sinvolle, sakpaswyse in jou huis te gebruik. Maroela Media
-
Nataniël se musiekdroom van 40 jaar bewaarheid
25/10/2023 Duración: 21min“Ek dink vir ure oor elke noot, dit moet vir absoluut almal mooi of roerend wees.” Maroela Media
-
Vind hiér uit waar om fees te vier
24/10/2023 Duración: 12minBesoekers aan die webwerf het nou die geleentheid om op een gerieflike plek uit te vind watter feeste binnekort in of naby hul dorpe gaan plaasvind. Maroela Media
-
‘Kokkedoor’ se Joubert nog lank nie klaar gebraai
22/10/2023 Duración: 09min“Jy gaan nie altyd wen nie, maar gee net jou beste. As jy dit die dag nie maak nie, tel net jou kop op en gaan aan.” Maroela Media
-
Wat is ‘normale’ alkoholinname?
20/10/2023 Duración: 05min“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.” Maroela Media
-
Freek Robinson praat oor vier dekades in die nuuswêreld
20/10/2023 Duración: 16minDie bekroonde joernalis en nuusmaker Freek Robinson het met Maroela Media gesels oor sy kleurryke loopbaan van 40 jaar, hoogte- en laagtepunte, en die invloed van sy loopbaan op sy gesinslewe. Maroela Media
-
‘Elke album verander my’ sê Elandré
20/10/2023 Duración: 10minElandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels. Maroela Media
-
Knap só jou huis sakpas op
18/10/2023 Duración: 03min“Dit is nie nodig om alles nuut aan te koop nie, soms het jy reeds skatte in jou huis.” Maroela Media
-
Organisasie gee beroertebehandeling hupstoot
18/10/2023 Duración: 10minBeroertes is die tweede algemeenste oorsaak van sterfte in die wêreld en die derde grootste oorsaak van gestremdheid. Maroela Media
-
Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd
17/10/2023 Duración: 12min“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.” Maroela Media
-
Só lyk stand van alkoholmisbruik in SA
13/10/2023 Duración: 04min“Almal wat te veel, te lank, en te gereeld drink, kan ʼn alkoholprobleem ontwikkel.” Maroela Media
-
‘Die Kaplyn’-sangeres sing oor mense, stories
13/10/2023 Duración: 16minHetsy dit op die verhoog, agter die mikrofoon of met ʼn kitaar in haar hand is, Deidré Barnard is dit eens: ʼn storieverteller sal sy altyd bly. Maroela Media
-
Jong kunstenaar ‘obsessief’ oor die lewe, musiek
13/10/2023 Duración: 20min“Dit is waar hierdie album vandaan kom, dit is ʼn blik in die obsessie wat ek oor musiek, mense en die lewe het.” Maroela Media
-
Liza Nel terug op musiektoneel ná dekade lange stilte
11/10/2023 Duración: 12min“Ek het net besluit ek is nou weer reg vir die ding en lus om ʼn nuwe liedjie te maak. Ricus het my dadelik ondersteun en gevra hoe hy kan help.” Maroela Media
-
Eiendom: om te koop of nie te koop nie
11/10/2023 Duración: 04minHoe wys is dit werklik om eiendom te besit? Maroela Media
-
Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom
10/10/2023 Duración: 12min“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.” Maroela Media
-
Thys ‘al sittende’ terug op die verhoog met nuwe musiek
06/10/2023 Duración: 05min“Dit is maar ʼn pad wat ek stap – somtyds kruip – maar ek probeer my bes.” Maroela Media
-
Kan Jan Alleman sy eie huis verkoop?
04/10/2023 Duración: 05minHenck Conrey werp lig op eiendomsagente, en of hulle nodig is wanneer jy jou huis wil verkoop. Maroela Media
-
Alzheimers veel meer as net geheueverlies
04/10/2023 Duración: 24minMaroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die vierde en laaste episode vertel Lourens Venter, en sy pa, Lou, oor sy ma, Anne-Marie Venter, se Alzheimer-diagnose en die impak wat dit op hulle as eggenoot en gesin se verhoudings gehad het. Maroela Media