Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:04:58
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Opknappingswenke voordat jy huis verkoop
16/08/2023 Duración: 02minWanneer jy ʼn eiendom op hande het om te verkoop, is daar waardevolle opknappingswenke wat jy kan volg om die verkoopsproses seepglad en blitsvinnig te laat verloop. Maroela Media
-
Dié mense verkies vrede
10/08/2023 Duración: 05minDie tipe 9 fokus op harmonie, en sal enigiets doen om daardie harmonie in hul lewens te bewaar. Maroela Media
-
Bartho Eksteen daag wyngrense uit
09/08/2023 Duración: 23minOor die jare het die bekroonde wynmaker Bartho Eksteen die kuns van wynmaak met die allergrootste toewyding bemeester, grense getoets en talle wyntoekennings verower. Maroela Media
-
Musiekduo Raaf vlieg hoog ná meer as dekade saam op toer
07/08/2023 Duración: 29min“Die lewe breek vir jou soos ʼn granaat oop as jy besef alles in die lewe hoef nie altyd in ʼn boksie te pas nie. Al ons musiek strek verder as net ʼn liefdeslied.” Maroela Media
-
Ou musiekvriende dié jaar weer saam op Krone-verhoog
04/08/2023 Duración: 09minKurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog. Maroela Media
-
Afrikaanse skolenetwerk is baanbrekers in toekomsgerigte onderrig
03/08/2023 Duración: 08min"Ons het onsself begin vra waarom die skolesisteem steeds lyk soos 50 jaar gelede terwyl bykans alle ander bedrywe totaal hervorm is." Maroela Media
-
Spogtee beklink én bemagtig KANSA
03/08/2023 Duración: 03min“Sonder geleenthede soos hierdie sal dit nie vir ons moontlik wees om hierdie belangrike werk te doen nie.” Maroela Media
-
Verwronge ‘Amerikaanse droom’ kraak oop in trefferfliek
03/08/2023 Duración: 01minMoenie dat dié 10/10-gradering jou na jou motorsleutels laat gryp nie. Maroela Media
-
Dié persoonlikheid smag na beheer
01/08/2023 Duración: 05minDie tipe 8 het ʼn vrees daarvoor om broos te voel, om te voel dat hulle nie in beheer van ʼn situasie is nie en dat hulle in die proses dalk kan seerkry. Maroela Media
-
Dié mense is lief vir avontuur
29/07/2023 Duración: 06minWaar die sewe sukkel om in diep konneksie met ander te tree, is hulle gewoonlik die helderste lig in ʼn vertrek. Maroela Media