Rsg Geldsake Met Moneyweb

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Wie en wat is Robinhood?

    Wie en wat is Robinhood?

    13/07/2020 Duración: 08min

    Moneyweb Radio — Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

  • Wat is Tesla se geheim vir sukses?

    Wat is Tesla se geheim vir sukses?

    13/07/2020 Duración: 08min

    Moneyweb Radio — Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss

  • Verbod op alkoholverkope weer ingestel

    Verbod op alkoholverkope weer ingestel

    13/07/2020 Duración: 11min

    Moneyweb Radio — Maryna Calow – woordvoerder, Wines of South Africa & Professor Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool

  • Foschini Group maak ‘n R480 miljoen aanbod om JET-winkels by Edcon te koop

    Foschini Group maak ‘n R480 miljoen aanbod om JET-winkels by Edcon te koop

    13/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Grant Pattison – uitvoerende hoof, Edcon

  • Markoorsig

    Markoorsig

    13/07/2020 Duración: 12min

    Moneyweb Radio — Theo Vorster – Galileo Capital

  • ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

    ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

    10/07/2020 Duración: 20min

    Moneyweb Radio — JB Smith – Sequoia Capital & Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs- beleggings, Absa Batebestuur

  • As KMOs nie die skok van Covid-19 oorleef nie, sal die ekonomie?

    As KMO's nie die skok van Covid-19 oorleef nie, sal die ekonomie?

    10/07/2020 Duración: 08min

    Moneyweb Radio — Professor HB Klopper - uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennotskappe by die Da Vinci Instituut

  • SA ondernemingsgroep stel R3,4 miljard herstelplpan voor

    SA ondernemingsgroep stel R3,4 miljard herstelplpan voor

    10/07/2020 Duración: 08min

    Moneyweb Radio — Busi Mavuso – uitvoerendehoof, Business Leadership South Africa (BLSA)

  • Markoorsig

    Markoorsig

    10/07/2020 Duración: 09min

    Moneyweb Radio — Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur

  • Ryk drink koffie met Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio

    Ryk drink koffie met Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio

    09/07/2020 Duración: 20min

    Moneyweb Radio — Ryk drink koffie met Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio

  • Hoe hard het Covid-19 die kunsbedryf getref?

    Hoe hard het Covid-19 die kunsbedryf getref?

    09/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Dr Paul Loeb van Zuilenburg – Suid-Afrikaanse komponis

  • April vervaardigingsyfers val van n krans af

    April vervaardigingsyfers val van 'n krans af

    09/07/2020 Duración: 06min

    Moneyweb Radio — Lisette Ijssel de Schepper – ekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek

  • 16% van pensioenfondslede wil toegang tot hul geld hê – Sanlam

    16% van pensioenfondslede wil toegang tot hul geld hê – Sanlam

    09/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Rigitté van Zyl – Hoof kliëntebeampte, Sanlam

  • Markoorsig

    Markoorsig

    09/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Drikus Combrinck – Capicraft Investment Partners

  • Geborg: Belê in vaste eiendom in Amerika – Orbvest

    Geborg: Belê in vaste eiendom in Amerika – Orbvest

    08/07/2020 Duración: 06min

    Moneyweb Radio — Machiel Lucas - direkteur, OrbVest

  • Media24 sluit verskeie publikasies

    Media24 sluit verskeie publikasies

    08/07/2020 Duración: 06min

    Moneyweb Radio — Professor Lizette Rabe – dosent by die Departement van Joernalistiek van die Universiteit van Stellenbosch

  • Misdaadsindikate teiken Transnet se brandstofpyplyne

    Misdaadsindikate teiken Transnet se brandstofpyplyne

    08/07/2020 Duración: 08min

    Moneyweb Radio — Saret Knoetze - woordvoerder, Transnet Pipelines

  • Kaapse restaurant wen saak teen versekeraar oor betaling van besigheidsonderbreking

    Kaapse restaurant wen saak teen versekeraar oor betaling van besigheidsonderbreking

    08/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Nico Schoeman - eienaar, Café Chameleon

  • SAL kondig nuwe sakereddingsplan aan

    SAL kondig nuwe sakereddingsplan aan

    08/07/2020 Duración: 04min

    Moneyweb Radio — Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

  • Wysigings op pad vir die regering se gewaarborgde leningskema

    Wysigings op pad vir die regering se gewaarborgde leningskema

    08/07/2020 Duración: 07min

    Moneyweb Radio — Bongiwe Kunene - besturende direkteur, Bankvereniging van Suid-Afrika (BASA)

página 1 de 8

Informações: