Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster: Die vrug van die Heilige Gees

    ToekomsVenster: Die vrug van die Heilige Gees

    10/07/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Ai, mag die Here ons oorvloedige vrug laat dra, vrug wat by die bekering pas, die omvattende vrug van die Heilige Gees.

  • ToekomsVenster: Mag dit goed gaan

    ToekomsVenster: Mag dit goed gaan

    08/07/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — My wens is soos die van Johannes dat dit met jou in alle opsigte mag goed gaan. Mag jy geestelik groei en al hoe meer die karaktertrekke van Jesus vertoon. Mag jy emosioneel gesond en gebalanseerd bly. Mag jy liggaamlik fiks en vol energie wees. Mag dit met jou in alle opsigte goed gaan.

  • ToekomsVenster: Die liefde

    ToekomsVenster: Die liefde

    08/07/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Ai, Here, ons sukkel om lief te hê, selfs onsself lief te hê. Sal u asb. genade betoon?

  • ToekomsVenster: Die wêreld is nie ons tuiste nie

    ToekomsVenster: Die wêreld is nie ons tuiste nie

    07/07/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Ek leef in die verwagting van die nuwe dag waar daar nie meer pyn en hartseer sal wees nie.

  • ToekomsVenster: Daarom word dit genade genoem

    ToekomsVenster: Daarom word dit genade genoem

    03/07/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Het jy al daardie vrye genade van God omarm?

  • ToekomsVenster: Aan Hom behoort die heerlikheid

    ToekomsVenster: Aan Hom behoort die heerlikheid

    03/07/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Hy is die blink môrester en die hoop van hierdie wêreld.

  • ToekomsVenster: Ek is die weg

    ToekomsVenster: Ek is die weg

    02/07/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Die Vader is die adres. Die pad daarheen is die Seun, geloof in sy volmaakte versoening.

  • ToekomsVenster: Altyd getrou

    ToekomsVenster: Altyd getrou

    01/07/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Hy is standhoudend, standvastig en rotsvas.

  • ToekomsVenster: Hy is die begin en die einde

    ToekomsVenster: Hy is die begin en die einde

    30/06/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Hy omvou ons, beskerm en versorg ons.

  • ToekomsVenster: Laat daar lig wees

    ToekomsVenster: 'Laat daar lig wees'

    29/06/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Jou lewe en omstandighede mag vandag aan tye voor God se skepping herinner. Skep moed, die Here is steeds op die troon. Hy sal sy werk in jou voortsit en afhandel.

  • ToekomsVenster: Jesus pas sy skape op

    ToekomsVenster: Jesus pas sy skape op

    26/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Mag jy vandag ervaar hoe die Herder jou versorg en beskerm.

  • ToekomsVenster: God maak klaar wat Hy begin het

    ToekomsVenster: God maak klaar wat Hy begin het

    25/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Wat Hy begin het, maak Hy klaar, ook wat my lewe betref.

  • ToekomsVenster: Geloof, hoop en liefde

    ToekomsVenster: Geloof, hoop en liefde

    24/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Die vraag is dus hoe konkreet ons geloof, hoop en liefde is? Vat dit iewers grond en maak dit 'n verskil?

  • ToekomsVenster: Geluk kom van God

    ToekomsVenster: Geluk kom van God

    22/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Geluk lê binne jou, dit is ʼn innerlike stabiliteit wat kom in en met die wete dat elke haar getel is, my lewensdae opgeskrywe is, God my by die naam ken, ʼn wonderlike plan vir my lewe het en Immanuel, God met ons is en bly.

  • ToekomsVenster: Vrugte wat hou

    ToekomsVenster: Vrugte wat hou

    19/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Ons is gered om ons te wy aan die goeie werke waarvoor God ons bestem, het leer Romeine ons.

  • ToekomsVenster: Alles vir U

    ToekomsVenster: Alles vir U

    19/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — God verstaan, gee om en is lankmoedig en geduldig met elkeen van ons.

  • ToekomsVenster: Die omvang van God se liefde

    ToekomsVenster: Die omvang van God se liefde

    18/06/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Mag hierdie teksverse jou vandag troos en bemoedig.

  • ToekomsVenster: Gebed en die krag van God

    ToekomsVenster: Gebed en die krag van God

    17/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Hoe dikwels het ek en jy al gesê nou kan ek nie meer nie?

  • ToekomsVenster: Daar moet gebid word vir alle mense

    ToekomsVenster: Daar moet gebid word vir alle mense

    15/06/2020 Duración: 02min

    Maroela Media — Hoe lyk dit met jou saam? Is ons besig met ons taak?

  • ToekomsVenster: Wat is werklik belangrik?

    ToekomsVenster: Wat is werklik belangrik?

    15/06/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Laat God die oortuigingswerk doen. Kom ons bou almal maar net aan die Koninkryk soos Hy ons beveel het.

página 1 de 8

Informações: