Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 38:20:29
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
14/05/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
13/05/2024 Duración: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
13/05/2024 Duración: 07minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
13/05/2024 Duración: 08minFaan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf
13/05/2024 Duración: 07minDirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar
13/05/2024 Duración: 10minShameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se resultate, en bedrywighede in die res van Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo sê nee vir BHP
13/05/2024 Duración: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
13/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE eindig die week in die groen
10/05/2024 Duración: 07minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
10/05/2024 Duración: 18minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar
10/05/2024 Duración: 09minBernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
El Nino is vireers verby en La Nina is op pad
10/05/2024 Duración: 04minBrendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ‘n toelaag die ekonomie stimuleer?
10/05/2024 Duración: 03minDr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
10/05/2024 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar
09/05/2024 Duración: 15minWerner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BNP Paribas is glad nie ’n groot verlies vir Suid-Afrika nie
09/05/2024 Duración: 06minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor BNP wat Suid-Afrika verlaat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede
09/05/2024 Duración: 09minSean Walsh, uitvoerende hoof van die KAL-groep gesels oor die groep se winssyfers en Shell wat uit SA onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hóé gereed is Takealot vir Amazon?
09/05/2024 Duración: 07minFrederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Koerse kan dalk begin daal
09/05/2024 Duración: 06minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024
09/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter