Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 37:20:47
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Clicks hou aan om ’n winkel ’n week te open
25/04/2024 Duración: 07minBertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25ste April 2024
25/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bitcoin-halfvering kom en gaan sonder groot aksie
24/04/2024 Duración: 08minMarius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor bitcoin-halfvering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ’n oordrag van aandele werknemers meer produktief maak?
24/04/2024 Duración: 06minProf Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die oordrag van aandele aan werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Takseer beleggers Tesla anders as ander maatskappye?
24/04/2024 Duración: 07minJean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor Tesla. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan
24/04/2024 Duración: 09minElle-Sarah Rossato, vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat kunsmatige intelligensie inspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24ste April 2024
24/04/2024 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Copper 360 spring oor produksieverslag
24/04/2024 Duración: 09minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor Copper 360 se goeie nuus, en die winde wat teen Sasol waai. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boere gaan ’n taai 12 maande hê - ekonome
23/04/2024 Duración: 04minDr Johan Willemse, ekonoom by Agrikonsult gesels oor hulle jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Buitelandse uitkeerpolisse kan baie nuttig en voordelig wees
23/04/2024 Duración: 09minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor buitelandse uitkeerpolisse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat
23/04/2024 Duración: 05minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs gesels oor nuwe reëls wat maatskappye kan noop om met die NVG oor korrupsie te praat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec lok steeds 170 000 kliënte per maand
23/04/2024 Duración: 09minGerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Copper 360 sê iemand manipuleer sy aandeelprys
23/04/2024 Duración: 07minJan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle versoek aan die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
23/04/2024 Duración: 11minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Sasol, Naspers/ Prosus se aandeelpryse, en Markus Jooste se testament. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23ste April 2024
23/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Potch blom weens buitelandse atlete
22/04/2024 Duración: 06minJean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Google kan jou help om jou beursie te kry
22/04/2024 Duración: 05minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
22/04/2024 Duración: 09minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan die pensioenfondsbedryf sy potte in ’n ry kry voor 1 September?
22/04/2024 Duración: 09minEmda Fourie van Momentum Corporate gesels oor die pensioenfondsbedryf se nuwe stelsel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Orion-aandeelprys pronk na kopervonds
22/04/2024 Duración: 07minErrol Smart, uitvoerende hoof van Orion Minerals gesels oor die groep se Okiep-kopermynprojek in die Noord-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter